YOUR ONE STOP PAPER AND CONSUMABLE SHOP!

Our Top sellers

Need printing paper?

pROMOTIONS

With our limit time promotional offers, you SAVE BIG!

Check out our hot deals!

paper boss

We serve over 1500 clients!

Customers reviews

What people say?

Ek wil net dankie sê vir die wonderlike diens, wat ons nog altyd by Sonja van Paper Boss gekry het. Sy is baie professioneel, altyd bereid om die ekstra myl vir haar kliënt te loop om goeie effektiewe dienslewering te verseker. Baie dankie Sonja, jy is n groot aanwins vir paper Boss en dit is n plesier om met jou te deel.
Reinette
SANCA Wes Kaap
Dankie vir die briljante diens. Professioneel, bekostigbaar en n plesier om mee besigheid te doen.
Andre Alberts
Firedart
Ons doen ons besigheid met Paper Boss van die begin af, reeds vir baie jare. Die rede hiervoor is eenvoudig skitterende diens en medingende pryse.
Theo Smit
BP Loevenstein Motors
Paper Boss has the best prices, combined with great service Our deliveries are always on time and the drivers are super friendly Thank you Paper Boss Team!
Lawrens Lottering
Blue Swallow Supplies
Paper Boss is definitief Feedom se gunsteling verskaffer van kasregister rolle en kasregister linte. Die diens is deurgaans vinnig, flink en vriendelik. Van die kantoorpersoneel tot die jong mans wat die aflewerings behartig, niks is ooit te veel moeite nie. Ons waardeer julle!
Tania Clark
Feedom Catering
I will never buy from anyone else. Paper Boss is the all in one, most friendly and commited supplier I have used in all my time in the industry. Thank you for your excellent service!
Hope van der Walt
PCC
Shopping Cart